Kinderbeskermingsdienste

Wilderness Therapy Namibia is ‘n program gerig op kwesbare kinders wat nog nie met die gereg gebots het nie, maar ‘n sterk kans staan om dit wel te doen.

Die program bestaan uit ‘n terapeutiese intervensie in die vorm van ‘n 5-dag lange staptog in die veld, opgevolg deur ‘n mentor-program.

Navrae: Pikkie Hoffmann, (+264 61) 274 363