Aranos

Aranos-gemeente het in 1952 van Leonard afgestig. Die dorp lê in die Kalahari, oos-noord-oos van Mariental.

Telefoonnommer van die Kerkkantoor: +264 63 272 105 of aranosng@iway.na