Ariamsvlei

 

Ariamsvlei-gemeente stig in 1962 van Karasburg af en is vandag die eerste dorp wat die reisiger wat oor Upington na Namibië reis, teëkom.

Telefoonnommer van die Kerkkantoor: +264816242619
E-pos: lena.hough@gmail.com