Gobabis

Die gemeente stig in 1938 van Windhoek af. Die dorp lê 200 km oos van Windhoek.

In 1961 stig Gobabis-Suid van die gemeente af, maar die twee gemeentes herenig weer in 2012 onder die naam Gobabis.

Telefoonnommer van die Kerkkantoor: + 264 62 562 277 of ngsuid@iway.na.