Ouer persone

Die NG Kerk in Namibië bied versorging aan ouer persone in vier inrigtings in Namibië.

Huis Deon Louw
Posbus 697
Gobabis
Namibië

Tel (+264-62) 562895

Bestuurder: Mnr Coen Meyer

Inwoners word in enkel- en dubbelkamers, sowel as in ’n afdeling vir verswakte bejaardes, versorg.

Ons Tuiste
Posbus 51
Keetmanshoop
Namibië

Tel (+264-63) 22-2794

Bestuurder: Mnr Dirk Brand

Inwoners word in enkel- en dub­bel­­ka­mers, woonstelle en ’n afdeling vir verswakte be­jaardes versorg.

Oude Rust Oord
Posbus 20543
Windhoek
Namibië

Tel (+264-61) 22-7023
E-pos ouderust@mweb.com.na
Webblad: www.ouderust.com

Bestuurder: Mnr S van der Merwe.

Inwoners word in enkel- en dubbelkamers, woonstelle en ’n afdeling vir verswakte bejaardes versorg.  

Schanzen-Oord
Posbus 389
Windhoek
Namibië

Bestuurder: Frans du Toit
Tel (+264-81) 261 7405

Aftree-oord met 61 woon­stelle vir selfversor­gen­de ouer persone en ’n 16-bed sorg­eenheid.