Nie-Afrikaanse bediening

Die NG Kerk in Namibië is betrokke by bediening onder verskillende taalgroepe, waaronder Engels, Otji-Herero en verskeie dialekte van San.