Kunene vir Christus

Kunene vir Christus is ‘n getuienisbediening wat gekoördineer word deur ds Jacob Schoeman op Outjo. Hy word bygestaan deur ds Erik van Zyl wat tans in Windhoek woonagtig is. Hulle werk in die voormalige Kaokoland en Damaraland, tot in Angola. Kuier ook op hulle Facebook-blad.